Switserse toernooie
Speel tans |
---|
Begin binnekort | |||
---|---|---|---|
Bulletdeur lichess-swiss | 15 rondes1+0 • Bullet • Gegradeer | 0 | |
SuperBlitz Incrementdeur lichess-swiss | 12 rondes3+1 • Blits • Gegradeer | 0 | |
Rapiddeur lichess-swiss | 7 rondes10+0 • Rapid • Gegradeer | 0 | |
Classical Incrementdeur lichess-swiss | 5 rondes25+3 • Klassieke • Gegradeer | 0 | |
HyperBulletdeur lichess-swiss | 20 rondes½+0 • Bullet • Gegradeer | 0 |
In 'n switserse toernooi (wiki), elke deelnemer sal nie noodwendig teen alle ander deelnemers speel nie. Deelnemers speel elke rondte een-teen-een en word gepaar deur 'n stelsel reëls geontwerp om te voorsien dat elke deelnemer teen opponente met 'n gelyksoortige lopende tellings speel, maar nie teen dieselfde opponent meer as een keer nie. Die wenner is die deelnemer met die hoogste punte versameling gewerf in al die rondtes. Alle deelnemers speel in elke rondte tensy daar 'n onewe aantal spelers is.
Switserse toernooie kan slegs gemaak word deur span leiers, en kan slegs deur spanlede gespeel word.
Sluit aan of maak 'n span om in 'n switserse toernooi te speel.
Vergelyking | Arena toernooie | Switserse toernooie |
---|---|---|
Duur van die toernooi | Vooraf gestelde duur in minute | Vooraf gekiesde maks rondtes, maar die duur is onbekend |
Aantal spelle | Soveel as moontlik wat gespeel kan word binne die toernooi se duur | Kies vooraf, dieselfde vir alle spelers |
Paring sisteem | Enige beskikbare opponent met 'n gelyksoortige rang | Beste parings gebaseer op punte en gelyk breuke |
Paring wag tyd | Vinnig: wag nie vir alle spelers nie | Stadig: wag vir alle spelers |
Identiese paring | Moontlik, maar nie opeenvolgend nie | Verbode |
Laat aansluitings | Ja | Ja, tot meer as halfde van die rondtes al begin het |
Pouse | Ja | Ja, maar dit mag die aantal rondtes verminder |
Strepe en Berserk | Ja | Nee |
Eenders as oor die bord toernooie | Nee | Ja |
Onbeperk en verniet | Ja | Ja |
Wanneer om switserse toernooie in plaas van arenas te gebruik?In 'n Switserse toernooi, speel alle deelnemers die selfde aantal spelle, en kan sleg eenkeer teen mekaar speel.
Dit kan 'n goeie opsie wees vir klubs en amptelike toernooie.
Hoe word punte toegeken?'n Wen is een punt werd, 'n gelykop is 'n halwe punt werd, en 'n verloor is geen punte werd nie.
Wanneer 'n speler nie kan gepaar word deur 'n rondte nie, kry hulle 'n loslootjie terwaarde van een punt.
Hoe word gelykop breuke bepaal?Met die Sonneborn–Berger telling.
Tel die tellings van die spelers wat deur die speler gewen is op asook halfte van die spelers se tellings waarteen die speler gelykop gespeel het.
Hoe word die indelings bepaal?Met die Duitse stelsel, geïmplementeer deur bbPairings, ooreenstemmend met die FIDE handboek.
Wat gebeur as die toernooi meer rondes as spelers het?Wanneer al moontlike indelings gespeel is, sal die toernooi geëndig word en `n wenner verklaar word.
Hoekom is dit beperk tot spanne?Switserse toernooie is nie ontwerp vir aanlyn skaak nie. Dit verg stiptilikheid, toewyding en gedult van spelers.
Ons dink hierdie voorwaardes is meer waarskynlik binne 'n span, as in werêlds-toernooie.
Hoeveel loslootjies kan 'n speler kry?'n Speler kry 'n loslootjie van een punt elke keer wat die paring sisteem nie 'n parings maat vir hul kan find nie.
Aditioneel, 'n enkel loslootjie van 'n halwe punt word toegedien wanneer 'n speler 'n toernooi laat aansluit.
Что произойдёт при раннем предложении ничьи?В партиях по Швейцарской системе соперники не могут согласиться на ничью до того как будет сделано 30 ходов. Хотя эта мера не может предотвратить заранее запланированные ничьи, она, по крайней мере, затрудняет согласие на ничью, возникшее спонтанно.
Wat gebeur as 'n speler nie 'n spel speel nie?Hulle klok sal aantik en hulle sal die spel verloor op tyd.
Die systeem sal hulle uit die toernooi ontrek, sodat hulle nie meer spelle verloor nie.
Hulle kan die toernooi enige tyd heraansluit.
Что будет в случае неактивности в турнире?Игроки, участвующие в турнирах, но не играющие свои начавшиеся партии, могут стать проблемой. Для её разрешения, если игрок так и не сделал хотя бы ход, Chess-Online на определённое время запрещает ему участие в новых Швейцарских турнирах.
Создатель турнира, однако, может позволить им участвовать в турнире.
Kan spelers laat aansluit?Ja, totdat meer as halfde van die rondtes begin het; byvoorbeeld in 'n 11-rondtes switserse toernooi kan spelers aansluit tot voordat rondte 6 begin en in 'n 12-rondtes toernooi voor rondte 7 begin.
Laat aansluiters kry 'n enkel loslootjie, selfs as hulle verskeie rondtes gemis het.
Gaan switserse toernooie, arena toernooie vervang?Nee. Hulle is komplementêre eienskappe.
Wat van rondomtalie toernooie?Ons wil graag dit byvoeg, maar ongelukkig werk rondomtalie toernooie nie aanlyn nie.
Die rede hiervoor is dat, daar nie 'n goeie manier is om situasies te hanteer waar mense die toernooi vroeg verlaat nie. Ons kan nie verwag dat alle spelers al hulle spelle sal speel nie, wat veroorsaak dat meeste rondomtalie toernooie foutief en onregverdig sal wees, wat die sisteem se bestaansrede omverwerp. Die naste wat jy aan 'n rondomtalie toernooi aanlyn kan kry is deur 'n Switserse toernooi met 'n hoë aantal rondtes. Dan sal alle moontlike parings voor die einde van die toernooi bereik word.
Wat van ander toernooie sisteme?Ons is nie van plan om op die oomblik nog toernooi sisteme by Chess-Online te voeg nie.