Koördinate
Om die koördinate op die skaakbord te ken is 'n baie belangrike skaakvaardigheid:
- Meeste skaak kursusse en oefeninge gebruik algebraïese notasie.
- Dit maak dit makliker om met jou skaak vriende te praat omdat julle albei die 'taal van skaak' verstaan.
- Jy kan 'n spel meer effektief analiseer as jy vinnig koördinate kan herken.
'n Koördinaat verskyn op die bord en jy moet dan op die ooreenstemmende blokkie klik.
Jy het 30 sekondes om soveel blokkies moontlik te merk!